Is daar 'n toename in kuberaanvalle? Hoekom word kragsentrales gesaboteer? Is die plaasaanvalle hiermee verbind? Wat doen die Russe spioene agter die skerms? Kan Mac die gevaarlike raaisels oplos?
Hoe bedreig fopnuus die verkiesing? Watter doelwit het die vyandige vloot langs Kaapstad? Hoekom word ‘n verregse Boeremag weer bewapen? Wie beheer die dwelmhandel op die Kaapse Vlakte?
My kortverhaal en een van my gunstelinge “Groete uit die Noordkaap” is gekies en word gepubliseer! “INK Skryf in Afrikaans – INKSPRAAK 6.” www.ink.org.za